top of page

Die lewe is 'n geskenk uit God se hand.

God het bepaal dat alle menselewens op 'n baie spesiale manier geskep word deur middel van 'n man en 'n vrou wat een word. Die kerkvader Tertullianus en die Hervormer Martin Luther leer ons dat selfs die menslike siel by bevrugting gegenereer word, en daarom nou verbind is met ons genetiese samestelling (sien Levitikus 17:11, 14). Dit is om hierdie rede dat aborsie moord is. En om jou eie kinders dood te maak is sekerlik een van die ergste gruwels denkbaar. ’n Nasie word deur gesinne gebou, en gesinne word gevorm wanneer kinders verwek word. Daarom moet ons volk se kinders beskerm en gevoed word vir wat hulle werklik is – gawes van God (Psalm 127:3). Dit beteken dat ons ook moet streef om groter eerder as kleiner gesinne en meer eerder as minder kinders te hê. Boerekinders is die toekoms van die Boerevolk. -Adi Schlebusch (Pactum Institute) Besoek asseblief Dr. Schlebusch se webwerf by: https://www.pactuminstitute.com/

4 views0 comments

Comments


bottom of page